Skip to content

AfriForum waarsku teen algehele ineenstorting van grensbeheer, verwys na daaglikse voertuigsmokkelary [KLANK]

# AfriForum sê grensbeheer in Suid-Afrika het in duie gestort en dit stel nasionale sekerheid en openbare veiligheid in gevaar. Die burgerregte-organisasie sê meer as 100 gesteelde voertuie is sedert April vanjaar na Mosambiek oor die Kosibaai-grens in KwaZulu-Natal gesmokkel en in Limpopo steek tot ses voertuie elke dag onwettig die grens na Zimbabwe oor. Jacques Broodryk van AfriForum sê belastingbetalers bestee daagliks meer as elf-miljoen-rand op die meer as 24-duisend ongedokumenteerde buitelanders wat in aanhouding is:

 

AFR BroodrykOnBorderCollapse