# Die uitvoerende direkteur van die landbou-organisasie, Saai, Theo de Jager, sê die reis na Amerika was om ‘n waardevoorstel aan te bied om ekonomiese migrasie te stop met behulp van die landbousektor, deur die beëindiging van armoede en hongerte in Afrika. De Jager sê landbou kan vinniger welvaart skep as enige ander sektor, maar belegging vereis sekerheid, produksiebefondsing en beleidsekerheid. Hy waarsku bedreigings soos grondonteiening sonder vergoeding en plaasaanvalle dien as afskrikmiddel vir broodnodige kapitaal:
SAAI sê VSA-reis was om waardevoorstel oor landbou te bied [KLANK]
ENG-DeJagerOnAgriculture