# Die Universiteit van die Wes-Kaap sê probleme met geestesgesondheid neem toe in Suid-Afrika, insluitend onder universiteitstudente. Professor Matete Madiba sê ondanks wydverspreide sielkundige probleme, het slegs ʼn klein aantal studente toegang tot geestesgesondheidsdienste. Sy sê die meerderheid mense pas aan, organiseer, versorg en bou betekenis te midde van teëspoed en beperkings:
Geestesgesondheidsprobleme neem toe in Suid-Afrika [KLANK]
ENG MadibaonMentalHealth