# City Power het die instelling van nuwe laaistasies vir elektriese voertuie aangekondig, ‘n belangrike mylpaal in Johannesburg se oorgang na skoon energie. Deel van City Power se tien-punt-energieplan sluit in die omskakeling van sy vloot na elektriese voertuie, om stadswye laai-infrastruktuur op te rig asook die bekendstelling van battery-ruilstelsels. Die woordvoerder, Isaac Mangena, sê die stap sal uitstralings en brandstofkostes verminder en vaardigheidsontwikkeling bevorder, wat Johannesburg ‘n leier sal maak in groen beweeglikheid en ekonomiese vernuwing:
City Power versnel gebruik van elektriese voertuie met die aankoms van nuwe laaistasies [KLANK]
ENG-MangenaOnEV