Skip to content

UP werknemers samel meer as R25 000 in vir die ‘verlore middel’ studente in 2025 Comrades Marathon [KLANK]

# Vier werknemers van die Universiteit Pretoria het 28-duisend-rand in skenkings ingesamel met hulle deelname aan die Comrades Marathon. Die geld sal na die Visekanselier en Rektor se Beursfonds gaan vir die ‘verlore middel’-studente wat nie hoër onderwys kan bekostig nie, maar wie se huishoudelike inkomste buite die finansiële kategorie vir staatsbefondsing val. André Ganswindt, Bianca Frost, Josiah Mavundla en Mfundo Nyitana het ‘n teiken van nege-duisend-rand elk gestel. Frost het haar teiken oorskry en 11-duisend-100-rand ingesamel:

ENG FrostonMarathon