Skip to content

Lamola lei SA-afvaardiging na konferensie oor Ontwikkelingsbefondsing in Spanje [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, lei vandag ‘n afvaardiging na die 4de Konferensie oor Ontwikkelingsbefondsing in Sevilla, Spanje. Die vierdaagse beraad het ten doel om wêreld se finansiële stelsels te hervorm en volhoubare ontwikkelingsdoelwitte in te stel. Die minister sê Suid-Afrika sal ook ‘n byeenkoms aanbied oor die volhoubaarheid van skuld vir ontwikkelende lande, wat in ooreenstemming is met G20-doelwitte oor gelykheid en finansiële geregtigheid:

ENG-LamolaOnSummit