# Jong fotograwe van Thokoza in Gauteng stel tans hul werk ten toon op die JSE Art Share-uitstalling, as deel van Jeugmaand-vierings. Die Children of the Light-uitstalling, wat in vennootskap met Of Soul and Joy aangebied word, beklemtoon hoe mentorskap jong kunstenaars se toekoms kan verander. Of Soul and Joy bemagtig aspirant-fotograwe reeds langer as ‘n dekade. Die uitstalling het ten doel om die nuwe geslag fotograwe te inspireer deur ‘n platform vir jong kunstenaars te skep om hul unieke perspektiewe en kreatiewe talente te vertoon.
Jong fotograwe van Thokoza stel hul werk uit op JSE Art Share-uitstalling