Skip to content

DA in Vrystaat vra dringende optrede ná wrede plaasaanval naby Kestell [KLANK]

# Die DA in die Vrystaat sê hy is geskok oor die wrede aanval op ‘n boer in die omgewing van Kestell. Die party sê die aanval het plaasgevind ‘n paar maande nadat twee mans skuldig bevind is aan die moord op sewe mense op die plaas Lismore in dieselfde distrik. Leona Kleynhans van die DA sê die party vra die regering om sy veiligheidstrategie in werking te stel om plaaseienaars en -werkers te beskerm:

AFR LeonaonBrutalFarm