# AfriForum verwelkom die ondertekening van ‘n betekenisvolle erkennings- en samewerkingsooreenkoms met die kulturele gemeenskapshoof van die Bakgatla Ba Kgafela-owerheid in Noordwes, Kgosikgolo Kgafela Kgafela die Tweede, vandag in Kaapstad. Die ooreenkoms bevorder kulturele outonomie, selfvoorsiening, landbou-ontwikkeling en erfenisbewaring. AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, beklemtoon die noodsaaklikheid van gemeenskapsfederalisme om ‘n veilige, vrye en voorspoedige toekoms vir alle kultuurgemeenskappe te verseker:
AfriForum verwelkom geskiedkundige samewerkingsooreenkoms met Bakgatla Ba Kgafela [KLANK]
AFR-KrielOnAgreement