Skip to content

DA sê minister Steenhuisen het ‘n verhoging in die prys van brood verhoed [KLANK]

# Die DA sê hy is trots op die oorwinning van die minister van Landbou, John Steenhuisen, wat die styging van die broodprys sal verhoed. Die party sê die minister het ‘n vorige reëling geïdentifiseer en beëindig waar ‘n verskaffer gemagtig word om gehalte-inspeksies van brood en graan by kleinhandelaars dwarsdeur die land te kan uitvoer. Willie Aucamp van die DA sê die verskaffer sou ‘n heffing instel by winkels wat die prys van brood sou verhoog:

AFR WillieonBreadPrice