Skip to content

Tshwane bemagtig die jeug met praktiese blootstelling aan die werksomgewing [KLANK]

# Die Stad Tshwane het ‘n loopbaandag vir leerders van Olievenhoutbosch aangebied met die tema, Youth Going to Gemba. Die inisiatief is deel van die metro se verbintenis om jongmense te bemagtig met praktiese blootstelling aan werklike werksomgewings binne die regering. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê leerders het eerstehandse kennis opgedoen van die interne werking van munisipale bestuur en dienslewering:

ENG KholofeloonCareerDay