# Die Stad Kaapstad sê as deel van sy jaarlikse skoolvakansieprogram is biblioteke en ontspanningsgeriewe hierdie winter gereed om leerders besig en aktief te hou. Saam met geliefde tydverdrywe soos binnenshuise hoekies vir bordspeletjies, geesdriftige skaaktoernooie en kleurvolle kuns- en handvlytstasies, is daar vanjaar ook opwindende nuwe ervarings. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê kinders sal hierdie vakansie ook fisies en geestelik kan besig bly:
Pret vir alle ouderdomme tydens wintervakansie in Kaapstad [KLANK]
ENG FrancineonWinterHoliday