Skip to content

Minister George sê die Kgodumodumo-dinosourussentrum sal omgewingsopvoeding bevorder [KLANK]

# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê die Kgodumodumo-dinosourussentrum in die Vrystaat sal omgewingsopvoeding en gemeenskapstrots bevorder. Hy en die minister van Toerisme, Patricia de Lille, het die wêreldklas kulturele en wetenskaplike sentrum in die Golden Gate-hooglandpark bekendgestel. George sê dis ‘n plek waar wetenskap, kultuur en bewaring saamkom om ʼn storie van miljoene jare te vertel:

ENG GeorgeonKgodumodumo