# Die Wes-Kaapse regering het fase 2 van die reisbewysprogram vir werkaansoekers van stapel gestuur. Dit is daarop gemik om die koste van vervoer uit die weg te ruim, wat die grootste hindernis vir werklose inwoners is. Die Departement Beweeglikheid se woordvoerder, Muneera Allie, sê meer as drie-duisend-700 werklose inwoners het hulle by meer as 150 werkgewers-vennote geregistreer sedert die program in Februarie verlede jaar die eerste keer ingestel is:
Wes-Kaapse regering stel fase 2 van reisbewysprogram vir werkaansoekers bekend [KLANK]
ENG MuneeraonProgramme