# Die ANC vra eenheid en medelye terwyl gemeenskappe in die Oos-Kaap begin om te herbou na die dodelike vloede. Die party het sy diepste meegevoel uitgepreek teenoor die gesinne van die meer as 90 mense wat dood is, insluitend 30 kinders, terwyl duisende inwoners ontwortel is. Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu, het die afkondiging van ‘n noodtoestand verwelkom en Suid-Afrikaners aangemoedig om saam te staan en die slagoffers te ondersteun:
ANC vra nasionale eenheid na vernietigende vloede in die Oos-Kaap [KLANK]
ENG BhenguOnUnity