Skip to content

Oos-Kaapse LUR vereer 92 slagoffers na dodelike vloede [KLANK]

# Die Oos-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Xolani Williams, het die onlangse vloede as katastrofies en ondenkbaar beskryf. Twee-en-neëntig sterftes is tot dusver bevestig, terwyl duisende mense dakloos gelaat is. Daar word verwag dat getalle sal styg terwyl soek- en reddingspogings voortduur. Williams het op ‘n gedenkdiens in Mthatha gesê treurende gesinne wag steeds op vermiste geliefdes. Hy vra alle Suid-Afrikaners om die nasionale dag van rou te eerbiedig:

ENG-WilliamsOnMemorial