# Tyd raak min vir Suid-Afrikaners wat wil inskryf vir die 2025 Championship Boerewors-kompetisie wat Vrydag sluit. Deelnemers moet bewys hulle is vaardig en het die hele worsmaakproses bemeester. Dit sluit alles in van die perfekte speserymengsel tot die vleis se verwerking en dan hoe om die perfek gestopte wors gaar te maak. Verlede jaar se wenner, Ruard Briel, sê hy gaan vanjaar weer inskryf:
Tyd raak min om in te skryf vir 2025 Championship Boerewors-kompetisie [KLANK]
AFR RuardonBoereworsCompetition