Skip to content

Kalmte heers in Meadowlands ná versetoptrede oor langdurige kragonderbrekings [KLANK]

# Die situasie is weer kalm in Meadowlands, Soweto, in Gauteng, ná versetoptrede oor langdurige kragonderbrekings. Gemeenskapslede het hierdie week die strate ingevaar en versper, en dringend ingryping geëis. Eskom het bevestig die toevoer in dele van die gebied is herstel, met tegnici wat steeds werk aan die heraansluiting van die oorblywende huise in Meadowlands Sone 1. ‘n Skoonheidsterapeut Bongiwe Zwane sê die onderbrekings het hul lewens ontwrig:

ENG ZwaneOnFrustration