Skip to content

Ramaphosa vra waaksaamheid tydens erge wintertoestande [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die verwoesting wat natuurkragte bring, vereis dat almal saamwerk om verligting te bring aan gesinne en gemeenskappe wat dit die nodigste het. Dit volg op die oorstromings in die Oos-Kaap waar nege mense verdrink het. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê nasionale, provinsiale en munisipale regerings, asook die Nasionale Rampbestuursentrum, skenk die nodige aandag aan elke krisis wat opduik. Hy waarsku ook mense om uiters versigtig te wees op paaie:

ENG VincentonCaution