# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê ekonomiese groei is noodsaaklik vir die uitbreiding van werksgeleenthede in die onderwys-sektor. Sy het in Pretoria gepraat voor president Cyril Ramaphosa se ontmoeting met die jeug tydens die Presidensiële Jeugwerkverskaffings-ingryping en Werkverskaffing-stimulusprogramme. Ramaphosa sal skole en opleidingsentrums besoek wat openbare-privaat vennootskappe uitbeeld wat vaardighede en werksgeleenthede bied. Die minister het die belangrikheid beklemtoon van belegging in die sektor om werkloosheid uit te skakel:
Minister Gwarube sê ekonomiese groei is noodsaaklik vir uitbreiding van werksgeleenthede in onderwys [KLANK]
ENG-GwarubeOnJobs