Skip to content

Voormalige diplomaat Makhubela sê Trump-Musk-rusie was onvermydelik [KLANK]

# Die voormalige diplomaat Kingsley Makhubela sê die rusie tussen die Amerikaanse president Donald Trump en die miljardêr Elon Musk was onvermydelik. Makhubela het aan SABC News gesê Musk se gedrag is traak-my-nie-agtig en hy sê dit is soos om ‘n kind na die Withuis te bring, wat die waardigheid van die Withuis aangetas het. Makhubela sê Trump is baie erg oor die beskerming van die Withuis se geloofwaardigheid. Hy waarsku Suid-Afrika sal dalk nie baat vind by die geskil nie, aangesien Trump steeds die mandaat van sy kiesers behou:

ENG-MkhubelaOnTrump-Musk