Skip to content

VF Plus waarsku teen krisis in rooivleisbedryf [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrika se rooivleisbedryf staar ‘n krisis in die gesig nadat bek-en-klouseer by ‘n Karan Beef-voerkraal in Gauteng ontdek is. Die onderneming het sy vee-aankope tydelik gestaak en dit ontwrig voorsieningskettings in die land. Wynand Boshoff van die VF Plus gee swak siektebeheer en die regering se gebrek aan dringendheid die skuld, omdat meer as 300 gevalle binne vyf jaar aangeteken is:

AFR BoshoffOnBeef