Skip to content

UWK-professor sê dwelmverslaafde pasiënte benodig holistiese tandheelkundige behandeling [KLANK]

# ‘n Professor aan die Universiteit van die Wes-Kaap, Dirk Smith, sê die bestuur van mond- en tandprobleme onder dwelmafhanklikes is dikwels nie ‘n prioriteit nie. In sy tesis oor die mondgesondheidsverwante lewensgehalte van mense met ‘n dwelmversteuring, het Smit die impak van mondgesondheid op 504 deelnemers in agt behandelingsentrums in die Wes-Kaap ondersoek. Hy sê hierdie pasiënte het dringende tandheelkundige behoeftes, en benodig holistiese tandheelkundige behandeling.

AFR DirkonDentalTreatment