# COSATU het die positiewe uitkomste van Span Suid-Afrika se besoek aan die VSA, onder leiding van president Cyril Ramaphosa, verwelkom. Matthew Parks van COSATU het die afvaardiging se pogings geprys om gespanne verhoudings te stabiliseer, meer as 500-duisend werksgeleenthede te beskerm en te vra vir voortgesette handelsvoordele onder AGOA. Hy versoek eenheid in die versterking van die ekonomie, die lok van beleggings en die bekamping van werkloosheid:
COSATU verwelkom die uitkomste van Suid-Afrika se afvaardiging na VSA om handelsbande te versterk [KLANK]
ENG-ParksOnTeamSA