# Die Kay Mason-stigting het onlangs op ‘n bekendstellingsbal in Londen 12,5-miljoen-rand ingesamel. Die geld sal aan minderbevoorregte kinders in Suid-Afrika toegang bied tot onderwys, mentorskap en leierskapsontwikkeling. Die uitvoerende hoof, Noëline die Goede, sê hulle wil die kloof tussen gehalte-onderwys en minderbevoorregte gemeenskappe oorbrug deur leerders vir uitsonderlike geleenthede te bemagtig:
Kay Mason-stigting samel R12,5-miljoen in vir minderbevoorregte kinders [KLAAR]
AFR NoëlineonRaises