# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die begroting vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se vredesending in die Demokratiese Republiek die Kongo verminder. Die begroting om die soldate veilig te onttrek het egter tot drie-miljard-rand gestyg. Godongwana het in sy begrotingsrede gesê hierdie verskuiwing weerspieël die beplande gefaseerde onttrekking uit die DRK, met meer fokus op kostedekking om die soldate en toerusting veilig terug te besorg:
BEGROTING: Minister van Finansies sny DRK-sendingsbegroting, verhoog onttrekkingskoste tot R3-miljard [KLANK]
ENG GodongwanaOnSANDF