Skip to content

Malema beklemtoon noodsaaklikheid om blywende ekonomiese ongelykhede te hanteer [KLANK]

# EFF-leier Julius Malema vra nasionale eenheid teen imperialisme, kolonialisme en ekonomiese apartheid. Malema het ondersteuners toegespreek op die party se BTW-oorwinningsoptog in Pretoria. Malema het beklemtoon hoe noodsaaklik dit is om ingewortelde blywende ekonomiese ongelykhede in Suid-Afrika te hanteer. Hy sê die optog is ‘n aanduiding van die party se voortgesette pogings om burgers te mobiliseer rondom fiskale beleidskwessies en regstelling van die verlede:

ENG-MalemaOnVat