Skip to content

Ramaphosa sê Afrikaners se vertrek na Amerika is lafhartig [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die groep van 49 wit Afrikaners wat na Amerika vertrek het, is volgens hom ongelukkig met pogings om die verlede se ongelykhede aan te spreek. President Donald Trump het hulle vlugtelingstatus toegeken as slagoffers van wat hy ʼn volksmoord noem. Die president het gister ʼn verrassingsbesoek gebring aan die jaarlikse Nampo-oesdag naby, Bothaville in die Vrystaat. Ramaphosa sê Suid-Afrikaners is veerkragtig en hardloop nie weg van hul probleme nie:

ENG RamaphosaOnGroup