# Leiers in die toerismebedryf verwelkom die regering se belegging van sewe-miljoen-rand om lugtoegang te verbeter, maar waarsku dat die voordele regoor alle provinsies gedeel moet word. Afrika se Reis-indaba vind hierdie week in Durban, KwaZulu-Natal plaas, waar daar toenemende oproepe is vir ’n meer gebalanseerde toerismeplan. Anthony Moskovitch van ANEW Hotels and Resorts sê Kaapstad en die Krugerwildtuin het reeds besoekersvlakke van voor die pandemie oorskry, maar provinsies soos Limpopo, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap het ‘n tekort aan besoekers:
Toerisme-leiers verwelkom R7-miljoen lugtoegang, maar waarsku oor ongelyke voordele [KLANK]
ENG MoskovitchOnInvestment