Skip to content

Suid-Afrika se G20-toerismewerkgroep plaas volhoubare toerismebeleide in die kollig [KLANK]

# Die tweede G20-toerismewerkgroep plaas tans die land se toerismesektor in Durban op die wêreldverhoog. Afgevaardigdes fokus op vier prioriteite, insluitend mensgesentreerde kunsmatige intelligensie om nuwe toerisme besighede en Klein, Medium en Mikro-Ondernemings te bevorder, finansiering vir gelykheid, lugaansluitings, en veerkragtigheid in toerisme-ontwikkeling. Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê die inisiatief het ten doel om beleggings te lok en inklusiewe, volhoubare toerismebeleide te ontwikkel:

ENG-DeLilleOnMeeting