Skip to content

Suid-Afrikaners aangemoedig om Pantoffeldag te ondersteun vir kinders met lewensbedreigende siektes [KLANK]

# Suid-Afrikaners word opnuut aangemoedig om Reach for a Dream se Pantoffeldag op 30 Mei te ondersteun. Deur bloot ‘n plakker van 20-rand te koop, pantoffels te dra en die saak te ondersteun, kan mense help om vreugde te bring aan kinders met lewensbedreigende siektes. Reach For A Dream se bestuurshoof, Julia Sotirianakos, sê elke plakker wat verkoop word, help om drome te verwesenlik, hetsy deur die kinders te help om hul held te ontmoet, in ‘n vliegtuig vlieg of iets te ontvang waarvan hulle gedroom het:

# South Africans are once again encouraged to support Slipper Day on May 30th, an annual Reach For A Dream fundraiser. By simply buying a 20-rand sticker, wearing slippers, and showing support, people can help bring joy to children with life-threatening illnesses. Reach For A Dream CEO, Julia Sotirianakos, says every sticker sold helps turn dreams into reality, whether it’s the children meeting their hero, flying in an aeroplane, or receiving something they’ve dreamed of:

ENG-JuliaOnSlippers