Skip to content

Musiek-teaterproduksie gaan Chris Hani eer [KLANK]

# ‘n Opwindende musiekteaterproduksie wat die lewe van die bevrydingstryd-ikoon Chris Hani uitbeeld, tot en met sy ontydige dood in 1993, sal volgende week by die Dumisani Smart-teater in Germiston, Gauteng, aangebied word. Die Stad Ekurhuleni sê hulle het April die Chris Hani-maand gedoop, ‘n tydperk van die jaar wat gewy is aan die herdenking van die lewe van Hani. Die metro se woordvoerder, Zweli Dlamini, sê die musiekproduksie is saamgestel deur plaaslike kunstenaars by die Dumisani Masilela-teater:

ENG ZwelionChrisHani