Skip to content

Hof gaan saak aanhoor oor TotalEnergies se magtiging vir toetse [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal dié week die Green Connection and Natural Justice se saak aanhoor oor TotalEnergies se omgewingsmagtiging vir toetse kuslangs van Kaapstad tot Kaap Agulhas. Die gevare van die olie- en gas-ondersoeke sluit in oliestortings, die uitwerking op klimaatsverandering en bedreigings vir kleinskaalse vissers. Neville van Rooy van die Green Connection sê dis belangrik dat deeglike prosesse gevolg word en kusgemeenskappe teen enige moontlike gevare beskerm word:

ENG NevilleonOceans