Skip to content

Noord-Kaapse Departement van Paaie op hoë gereedheidsgrondslag terwyl swaar reën voortduur [KLANK]

# Die Noord-Kaapse Departement van Paaie en Openbare Werke sê rampbestuurspanne bly op ‘n hoë gereedheidsgrondslag namate swaar reën voortduur. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Vlak 4-waarskuwing uitegreik vir ontwrigtende reën vandag en môre. Die departement se woordvoerder, Zandisile Luphahla, sê watervlakke in strome en riviere het aansienlik gestyg weens die voortdurende reën in Springbok en omliggende gebiede:

ENG ZandisileonHighAlert