# ‘n Klimaatkenner aan die Stellenbosch Bestuurskool, Jako Volschenk, sê optimisme, gerugsteun deur wetenskap en werklike vooruitgang, kan die sleutel wees tot die stryd teen klimaatsverandering. Hy het op Wêreld-Aardedag gesê Suid-Afrika is goed geplaas om te kan lei in hernubare energie, met sonkrag en wind wat tans goedkoper as steenkool is. Volschenk glo as nie net die slegte nuus gedeel word nie, maar ook die positiewe stories, sal mense help om gemotiveerd te bly om klimaatsuitdagings aan te pak:
Wêreld-Aardedag: Klimaatkenner bepleit data-gedrewe optimisme om omgewingskrisis aan te pak [KLANK]
ENG VolschenkOnClimate