# Gauteng se Departement van Gesondheid het die toekenning ontvang vir die beste stalletjie van regeringsdepartemente op die Randse Paasskou by die Johannesburgse uitstalsentrum. Departemente benut die geleentheid as uitreiking om dienste en waardevolle inligting aan besoekers te verskaf. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die toekenning verteenwoordig die provinsiale regering se toewyding om gesondheidsorg nader aan die mense te bring:
Gauteng se Gesondheidsdepartement wen toekenning op Randse Skou [KLANK]
ENG MotalataleonBestStandAward