# Koa Akademie stel ’n gratis vyf-week aanlyn entrepreneurskap-uitdaging bekend vir Suid-Afrikaanse jongmense tussen nege en 16 jaar oud, met mentorskap deur ekonoom Dawie Roodt en musikant Majozi. Die kursus, wat volgende maand begin en deur Pranary Business School geakkrediteer is, sal jong leerders wys hoe om hul eie ondernemings te begin en te laat groei. Die akademie se hoof, Mark Anderson, sê leerders sal opleiding ontvang, sakeplanne ontwikkel, en hul idees aan werklike beleggers voorlê vir moontlike befondsing en mentorskap:
Ekonoom Dawie Roodt en musikant Majozi span saam om jeugleierskapprogram aan te bied [KLANK]
ENG AndersonOnEntrepreneurship