# AfriForum sê Tenbosch Mining se plan om ‘n steenkool-aanleg naby die suidelike deel van die Krugerwildtuin in Mpumalanga op te rig, is gebrekkig en bedreig die omgewing. Die organisasie het aan die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing, sowel as SANParke geskryf oor die gebrek aan behoorlike openbare raadpleging en ander sleutelstappe wat oorgeslaan is. Lambert de Klerk van AfriForum eis ‘n volledige ondersoek en waarsku regstappe sal gedoen word indien die plan voortgaan:
AfriForum veg om Krugerwildtuin te beskerm teen omstrede mynplan [KLANK]
AFR DeKlerkOnMiningBid