# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê Suid-Afrika Toerisme se jaarlikse prestasieverslag vir 2024 beklemtoon die sterk herstel van die bedryf in die provinsie. Dit toon ‘n toename van 6,8 persent in internasionale toeriste-aankomste in die provinsie. Meyer sê die verslag toon ook dat die Wes-Kaap uitstekend vaar om eerste keer-besoekers na Suid-Afrika te lok, met byna 49-persent van internasionale toeriste wat die land die eerste keer besoek:
Toeristegetalle in 2024 benadruk bedryf se sterk oplewing in Wes-Kaap [KLANK]
AFR IvanonRobustRecover