Skip to content

Kaapstadse munisipale personeel word vereer vir uitstaande diens [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Direktoraat vir Stedelike Beweeglikheid het erkenning gegee aan personeel se prestasies en uitstekende diens. Tydens die jaarlikse seremonie is 19 toekennings uitgedeel en erkenning gegee aan die uitstaande pogings van 111 benoemde persone. Die burgemeesterskomiteelid vir die direktoraat, Rob Quintas, sê die hoogtepunt was die toekenning vir 45-jaar diens aan Granville Adams en Mogamat Yusuf wat ʼn belangrike mylpaal in hul loopbane vier:

ENG RobonExcellence