# Die Kgalema Motlanthe-stigting het ʼn digitale-vaardigheidsprogram bekendgestel om die digitale gaping te oorbrug en die volgende geslag ontwikkelaars te bemagtig. Die projek fokus daarop om jong mense toe te rus met noodsaaklike digitale vaardighede, vernuwing aan te moedig en mense beter voor te berei vir indiensneming in die vinnig ontwikkelende digitale ekonomie. Gugu Motlanthe van die stigting sê hulle wil geleenthede vir die jeug skep om toegang tot opleiding en tegnologie te kry sodat niemand in die digitale era agtergelaat word nie:
Kgalema Motlanthe-stigting stel program vir digitale vaardighede bekend [KLANK]
ENG-GuguOnRobotics