Skip to content

R600 000-skenking help Gautengse kinders met kunsbene

# Nagenoeg 13 kinders in Gauteng het die afgelope jaar kunsbene ontvang. Dis moontlik gemaak deur die Star Foundation to Jumping Kids se skenking van 600-duisend-rand. Elke kind het deur die skenking ‘n kunsbeen ontvang. Die veldtog ondersteun kinders wat deur siekte of beserings geraak is, met die hoop dat hulle hul fisiese uitdagings sal oorkom en ʼn vol lewe sal lei.