Skip to content

Green Connection vra regering om alle fossielbrandstofprojekte te staak [KLANK]

# The Green Connection en Natural Justice het amptelik beswaar aangeteken teen olie- en gas-opnames in Blok 9 en 11B/12B van die Outeniekwa-kom in die Wes-Kaap. Die organisasies voer aan die verkenning, ontwikkeling en stroomaf-gebruik van olie- en gasbronne sal onaanvaarbare hoeveelhede kweekhuisgasse vrystel. The Green Connection se woordvoerder, Liz McDaid, sê om klimaatsverandering te bekamp, moet die regering alle nuwe fossielbrandstofprojekte staak:

ENG LizFuelProjects