Skip to content

Ondersoeke na intuimeling van gebou in George dui op nie-nakoming van registrasieproses [KLANK]

# Forensiese ondersoeke na die intuimeling van ‘n gebou in George in Mei verlede jaar, het nie-nakoming in die registrasieproses aan die lig gebring. Die tragedie het 34 lewens geëis. Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het die bevindings bekend gemaak. Sy sê daar was beduidende nie-nakoming van die Registrasiekantoor van die Nasionale Huisbouersreguleringsraad se registrasieprosedures. Simelane sê dit sluit kritieke oortredings van regulasies in, wat die kontrakteur in staat gestel het om die veelverdiepinggebou te bou sonder behoorlike registrasieprosesse:

ENG-SimilaneOnEnrollment