Skip to content

Simelane sê ineenstorting van George-gebou was nalatig en vermybaar [KLANK]

# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, sê die tragiese ineenstorting van ‘n gebou in George waarin 34 mense dood is, is deur nalatigheid veroorsaak en kon vermy word. Simelane het ‘n forensiese verslag voorgelê en onreëlmatighede in sertifisering, inspeksie, aanstellings van tegniese personeel, boumateriaalgehalte en veiligheidsnakoming uitgelig. Sy sê die onderneming het ‘n wanvoorstelling van sy vermoëns tydens registrasie ingedien en daar is ernstige leemtes in die konstruksiewaardeketting gevind:

ENG-SimilaneOnCertification