# Die Santa Shoebox-projek het aansoeke amptelik geopen vir begunstigdes wat mense toelaat om ‘n skool, creche, of kinder-gefokusde organisasie te benoem wat verdien om Santa Shoeboxes te ontvang. Die Santa Shoebox-projek wat in 2006 in Kaapstad ontstaan het, skenk geskenke in skoenebokse aan minderbevoorregte kinders in die land en Namibië. Hy het verlede jaar 74-duisend-751 skoenbokse aan begunstigdes uitgedeel insluitend die Kisima-weeshuis, Hearts of Hope, en die Planet Brain Academy in Namibië. Aansoeke sluit op 24 April.
Aansoeke vir begunstigdes van 2025 Santa Shoebox-projek nou oop