# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê Suid-Afrika gaan nie ʼn wraakhouding inneem in reaksie op die nuwe wêreldwye tariewe wat Amerika ingestel het nie. President Donald Trump het Woensdag ʼn basiese tarief van tien-persent op alle invoere na Amerika ingestel, terwyl 60 lande, insluitend Suid-Afrika, selfs hoër tariewe moet betaal. Tau het Donderdag by die Gautengse Beleggingskonferensie gesê bande tussen Suid-Afrika en Amerika is nie net transaksioneel nie, maar op wedersydse respek gebou:
Minister Tau sê Suid-Afrika gaan nie wraaktariewe teen Amerika instel nie [KLANK]
ENG TauOnTariffs