Skip to content

Presidensie bekommerd oor Amerika se 30%-tariewe op invoere uit Suid-Afrika [KLANK]

# Die Presidensie is bekommerd oor die nuwe tariewe wat ingestel word op Suid-Afrikaanse uitvoere na Amerika. Suid-Afrika is een van 60 lande wat president Donald Trump uitgesonder het vir hoër tariewe. President Cyril Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die tariewe van 30-persent beklemtoon die dringendheid om ʼn nuwe bilaterale en wedersyds voordelige handelsooreenkoms met Amerika te beding om handelsekerheid in die lang termyn te verseker.:

ENG MagwenyaOnTariffs