Skip to content

Beskuldigde in moord op patrolleerders van Soshanguve laat vaar borgtog-aansoek [KLANK]

# ‘n Zimbabwiese burger wat beskuldig word van die moord op ses patrolleerders van Soshanguve het sy borgtogaansoek laat vaar in die Landdroshof in Pretoria-Noord. Die 27-jarige staan ​​tereg op verskeie aanklagte, insluitend moord, poging tot moord en roof. Die owerhede beweer hy was deel van ‘n groep wat die patrolleerders aangeval het. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die man bly in aanhouding:

ENG-MahanjanaOnSoshanguve