Skip to content

SA se Three Ships Whisky Bourbon Cask gekroon as die wêreld se beste gemengde whisky [KLANK]

# Suid-Afrika se Three Ships Whisky Bourbon Cask is gekroon as die wêreld se beste gemengde whisky by die 2025 World Whiskies Awards in Londen. Die Wellington-gebaseerde distilleerdery het mededingers van Skotland, Japan en die VSA verslaan. Wallies Uys van Heineken Beverages sê Suid-Afrika se warmer klimaat versnel die fermenteringsproses, wat die geur verryk en ‘n sagter whisky tot gevolg het:

AFR UysOnWhisky